• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Rooibos ystee

Started by Terry, November 18, 2013, 09:20:37 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

20 rooibostee sakkies
65 ml heuning
2l water
125 ml bruin suiker
250 ml appel sap
5 star anise
2 tbs heel swart peperkorrels
1 kaneel stokkie
   
Kook alles behalwe die appel sap in 'n pot vir so ongeveer 30 minute.  Laat dit koel word en gooi dan deur 'n sif.  Gooi die appel sap by en sit in die yskas tot koud.