• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Oudag

Started by Naas, November 09, 2013, 04:50:41 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Ons word almal oud maar is nog jonk van gees en wil darem nog bietjie uithang saam met die jonges. Daar is egter 'n paar goed wat nie lekker ssamgaan nie en wat ons moet vermy:
1. 'n Neusring en bifocals
2. Gespike'te hare en bleskolle
3. 'n Tongring en los valstande.
4. Minisrokkies en suspenders
5. Enkelkettings en oorhangenkels
6. Gatvlos (G-string's) en sellilute
7. 'n naeltjiering en galblaas operasiemerke
8. Laag oopgeknoopte bloes en hartmonitor.
9. Boobtube en hangpens
10. Bikinis en lewervlekke
11. Toonringe en bunnions
11. Miniskirts and varicose veins
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

 :icon_biggrin: Ek dink dit is wat die "oumense" dit genoem het:  'n Spektakel!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Anastasia

Lag ek my nou lekker in 'n papie!  Het die een raakgesien toe ek op die guests se kykeerspret gaan spy het!
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

"Kykeerspret" Lief dit  :notworthy: :hello2:

Anastasia

Lekker om laataand te gaan koekeloer wie kyk wat!  Pure  "voyeurisme"
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

PM

So loop ons ons gisters in die gange raak en besef dat ons ook 'n "verlede" het.   :angel4:
Om te weet is om te verstaan.