• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

twee glasies

Started by adele, June 13, 2011, 08:25:16 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele


twee glasies gevul
met soet jerepico
staan vergete
op die boshut se dek
terwyl ek
hulpeloos
in jou oe
verdrink
en tussen
die bewende skadu's
na my asem soek...


:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Dit is werklik mooi.  Kort en kragtig maar veelseggend.  Ek ervaar die emosie in jou werk. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


Meraai vannie Baai


PM

Hier geniet ek dit weer. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

adéle  :grommit: