• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

model vleigtuie 2013 nr 5

Started by AB, November 01, 2013, 06:42:51 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

gespeel met die fotos en toe het die uitgekom




























PM

Baie goed gedoen AB.  Baie dankie vir die deel matertjie.  'n Mens kan altyd op jou staatmaak vir fotogenot.   :icon_salut:
Om te weet is om te verstaan.

AB

plesier PM
dalk kan ons een of 2 van die weerkaatsing fotos in die nuwe boek plaas en dan kan jy of iemand dlak 'n versie by daarby skryf?

PM

#3
O ja verseker AB!  Dit sal 'n heerlike uitdaging wees.  Kies jy die foto en begin die onderwerp  "Kom ons skryf 'n gedig" en plaas dit in die kiekiekykplek. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

die 3 de een van bo en 7 d eeen en 9 de een en 11 de een het goeie kans om gekies te word

PM

Ek hou van no. 7. Dalk kan elke skrywer sy eie foto kies?
Om te weet is om te verstaan.

AB

Quote from: PM on November 07, 2013, 08:36:56 AM
Ek hou van no. 7. Dalk kan elke skrywer sy eie foto kies?

dit kan ook werk ja