• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Bees Straganoff

Started by Terry, October 23, 2013, 11:47:44 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Bestanddele:

1/2kg beesvleis (ons het 'n groot T-bone oorskiet gehad en sommer dit gebruik)
2 uie
1 blikkie sampioen roomsous
1 koppie room
sout en baie swartpeper

Metode:

Braai jou uie in olyfolie tot sag.  Voeg jou opgesnyde bees by uie en braai tot gaar.  Sit jou blikkie sampioensous by en braai vir so 5 minute.  Gooi dan jou room, sout en peper by. 

Bedien op met basmati rys of pasta. 

Absoluut heerlik!

PM

Dit lyk baie lekker en as ek kan kies sal ek oodles of noodles kies!  Dankie vir die deel Terry. 
Om te weet is om te verstaan.