• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Leestekens in die digkuns.

Started by PM, June 12, 2011, 08:12:18 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

ek kan nêrens 'n nuwe topiek begin nie, so kom "reply" ek maar hier, maar eintlik is hierdie 'n wenk op sy eie, nie regtig 'n leesteken nie.

wanneer ons werk tik met 'n skrif waar die  '  voor die n van " 'n " rond is, nie regaf soos hier nie, wys die  '  sy ronde magie na links en dit moet anderom wees, ons skryf dit mos met die ronding na regs.
daarom moet ons die  '  twee keer tik, dan die "n" soos in ''n
en dan gaan ons terug en "delete" die eerste  '  . dan sal die komma reg wys. dit is raad wat ek gekry het by iemand wat al die BSV [bloemskrywersvereniging] se publikasies druk.
adéle  :grommit:

PM

Ek kyk gou of ek die probleem kan opspoor Adéle! 
Om te weet is om te verstaan.

adele

dankie, vriendin, ek dog ook ek is oppad na bottelblond toe...    :dontknow: 
adéle  :grommit: