Author Topic: 4x4 koeberg resevaat nr 1  (Read 8277 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
4x4 koeberg resevaat nr 1
« on: October 06, 2013, 05:32:37 PM »
Gister het ek en die vrou en seun en sy meisie die NRSI se 4x4 dag bygewoon in Koeberg natuur resefaat.
Ek het sowat 700 fotos geneem maar hier is so paar aksie fotos.
Dit is nie 'n te moeilik roete nie maar ook glad nie maklik nie. Daar was 2 plekke waar ons tot net net op die kruin van die duin gekom het. Die duine was maar lekker uitgetrap en diep spore wat gemaak het dat my bakkie se pens gesleep het en dan staan ons. Gelukkig hoef ek nie daaroor sleg te voel nie want daar is baie ander wat ook nie al die duine kon uitry nie. Mens kry ook net 3 kanse dan moet jy die "escape" roete neem. By een plek het baie mense op die escape ook vas geval.

Hier is fotos van sommige aksie.



OK die foto hier bo is nie aksie nie maar mens moet iewers begin.

Daar was paar van hulle in ons groep. Elke groep het 15 karre gehad.































word vervolg
« Last Edit: October 06, 2013, 05:35:14 PM by AB »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: 4x4 koeberg resevaat nr 1
« Reply #1 on: October 08, 2013, 03:48:21 PM »
Dankie vir die deel AB.  Dit lyk soos wanneer mens deur die water ry! 
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: 4x4 koeberg resevaat nr 1
« Reply #2 on: October 08, 2013, 03:57:04 PM »
Dankie vir die deel AB.  Dit lyk soos wanneer mens deur die water ry! 

is nogal so