• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

dokter ondersoek

Started by AB, October 06, 2013, 09:13:58 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

During a lady's medical examination, the doctor says:- "Your heart, lungs, pulse and blood pressure are all fine.
Now let me see the bit that gets you ladies into all kinds of trouble."

The lady starts taking off her underwear but is interrupted by the doctor.

"No! No! Don't remove your clothes... Just stick out your tongue!"

Angelica

elle

PM

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hiehiehie, die ene gaan ek gaps  :evil6:

Naas

Die dame bring die baba kliniek toe vir sy ondersoek.
Die dokter is bekommerd. "Die baba is ondervoed. Borsvoed hy nog?"
Die dame sê ja.
Dokter vra haar om haar top uit te trek en ondersoek haar borste deeglik.
Na die ondersoek is hy eers bekommerd.
"Wanneer het jou melk opgedroog?"
Vier en twintig jaar terug al. Ek is die baba se ouma maar ek het die ondersoek baie geniet. Dankie.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Oud maar nog nie koud. Ook mos maar net mens  :toothy4:

PM

Die stoute jonges breek in by die tannie se huis en maak haar vas op die bed terwyl hulle die huis leegdra.  Toe sy weer een by die deur hoor verbygaan roep sy:  Boetie, rape julle dan nie meer nie?"
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ironie van die situasie beeld die menslike behoefte kostelik en amper onskuldig uit. Inderdaad oud maar nog nie koud nie.

Naas

Die polieste kry 'n oproep van die klooster af.
Dis die maagd Maria hier. Daar is 'n man wat hier rondom die klooster rondhang. Gil sy benoud in die spreekbuis.
Die poliesman sug moedeloos want die Maagd Maria meld honderd keer 'n dag aan elke keer as daar 'n man naby die klooster kom. Hy se hulle sal iemand stuur en vergeet amper dadelik van die oproep.
Tien minute later lui die foon weer.
Dis weer die Maagd Maria hier, daai man is nou by die klooster se heining. Julle moet gou maak.
Nog vyftien minute later. Foon lui. Dis die Maagd Maria hier. Die man is binne die klooster se werf. Maak asseblief gou.
Nog vyf minute later. Foon lui. Dis die Maagd Maria hier, die man is in die klooster... Help.
Vyf minute... Foon lui. Dis die Maagd Maria. Daar is iemand by my deur. Is julle al op pad.
Dertig minute later. Foon lui. Dit is Maria hier. Julle is te laat...

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dit klink so eg Suid-Afrikaans!   :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.