• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Al in die rondte

Started by PM, September 27, 2013, 09:45:03 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Glo my vry, ons ry more terug Pretoria toe van Beaufort Wes af.  Dinsdag moet ons by Lephale (Ellisras) wees vir 'n paar dae om weer al die pad terug te kom hierheen. 
Is daar nie iemand wat my kan sponser vir 'n Rand per kilometer nie? 
Dan kan ons volgende boek gratis wees.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :icon_biggrin: Sterkte met al die ryery.

Angelica

Hoor ek nou oor RSG-nuus:
Die daling in die petrolprys sou groter gewees het as dit nie was dat dit nou gebruik moet word vir die salarisverhogings van petroljoggies nie.
MET ANDER WOORDE!!!!!  ONS betaal die ouens om ons petrol in te gooi!!   :icon_scratch:
elle

PM

Ek is soooo bly om jou te sien, het gewonder of jy met vakansie is.   :dontknow:

Dit is omtrent soos die onderwerp sĂȘ, al in die rondte, mens kan net nie wen nie.   :`ip2:
Om te weet is om te verstaan.