• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

twee weke later - nonette

Started by adele, September 19, 2013, 02:55:01 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

vanaand verlig volmaan die aarde
baai die vlaktes in silwerskyn
wanneer hy doelgerig op
sy vaste baan wandel
en ek onthou dit
was twee weke
gelede
donker
maan

:grommit: 
adéle  :grommit:

PM

Ai, dit is so hartroerend maar so mooi geskryf sustertjie.  Jy het werklik 'n gawe om beelde in woorde om te sit.  Koester dit.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Uitstekend geskryf. Dit pluk die hartsnare.