• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kom ons praat BOTTER vs MARGARINE

Started by Terry, September 16, 2013, 10:56:54 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Baie mense glo botter is gesonder en ander sweer weer op margarine.  Wat is jou siening en wat gebruik jy?

Kom deel asb jou raad.

Kom ons praat botter vs margarine   :toothy4:

AB

botter is gesonder, margarien het plastiek in. margarien raak nie eers vrot dat die brommers dit wil pak as dit buite in die son staan nie. gelukkig eet ek nie een van die 2 op my brood nie.

Jeannedarc

If and when I need to use, I use butter.  I can't stand margarine - it looks terrible, it smells terrible and it taste just as terrible. If and when I use butter e.g. on bread, I use it sparingly. As far as I'm concerned, butter is the better product as it is natural, as is cream, yoghurt, eggs, etc. It is also true that if I use butter in excessive amounts, it will be detrimental to my health and which would also be true of margarine. And the same with everything else in life. A garlic butter roll/bread is infinitely more tasty with real butter than with margarine. So it is butter for me.

PM

Nadat Hannes se kolon verwyder is het die dokter vir hom gesĂȘ dat hy slegs botter mag gebruik.  Ons lief botter. 
My oupa het gesĂȘ niks is goed wat 'n te aan het nie, behalwe te perd en te-vrede.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Jitte... julle sal dat ek van nou af botter koop!!
Ek gebruik Flora Olive.  Ek is mal oor die olyfsmaak en dit is hoog in Omega 3 word deur die hartstigting aanbeveel.
Ek is mal oor toast met hierdie margarien plus Bovril. En koffie.
elle

PM

Die internet is deurspek met artikels en inligting oor hoe sleg margarine vir 'n mens is.  Ons gebruik dit gladnie.  Elle, 'n gesonder opsie sal wees om botter te koop en dit met 'n goeie olyfolie daar in jou eie goeie Kaap gemaak te meng. 
Lees gerus die hele artikel, dit is so insiggewend. 

Botter is goed vir jou.
http://www.dailymail.co.uk/health/article-2274747/At-truth-Butter-GOOD--margarine-chemical-gunk.html

Wat is margarine?
http://therealfoodguide.com/what-is-margarine-and-why-is-it-bad-for-you/
Om te weet is om te verstaan.

AB