• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Aan al die Quests hier onner....

Started by Angelica, September 15, 2013, 02:08:07 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

... moenie net lees nie, kom lewer kommentaar, kom gesels saam.
Toe nou.. :headbang:
elle

PM

Giggel ek nou dat jy my waar kan hoor!

Daardie "guests" daar onner neem my dikwels na onderwerpe wat lankal vergete is, dan roep ek dit weer op.  Jy weet mos jy moet daarop klik dan kan jy sien wie lees waar. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

So ek kan gaan kyk wie lees wat???
Wil hulle gesien word?
Ja, kyk, die internet is 'n plek waar die wereld jou kan sien en jou kan lees.
Ek kry oor 'n paar weke 'n hele paar nuwe FB vriende wat my uitnoding aangeneem het... en ek het nie eens uitnodigings uitgestuur nie.
Maar, wat vreemd is, is dat dit mense is wat ek op Woes en hier op die Forum mee gesels het. 
Nou hoe verstaan jy dit?  Is daar 'n spook wat op die lyne loop en loer???
elle

PM

Net vanoggend gesit en dink aan Mel.  Sy het op 'n stadium geskryf dat iemand gesĂȘ het sy is nie "lekker" nie, want sy het kubervriende. 
Dit is hoe ek die laaste tyd gevoel het, speel met my denkbeeldige maatjies wat nie bestaan nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

PM

Ha-ha, al 90 keer gelees en nog geen komtaar nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Jeannedarc

PM

het jy werklik niks anders om te lees nie :icon_scratch: ek dink miskien moet jy maar 'n nuwe boek begin siende dat jy verveeld is

Meraai vannie Baai

#6
En nou is ek ook verveeld... gaan koekeloer ek gou waar ons besoekers aan't lese is vandag (skies dit mos nog pure nag by julle). Besef ek weer ons het darem lekker onderwerpe al aangeraak en as ek nie soms loer wat ons gaste vermaak nie, sou ek meeste van hulle gemis het en soms is dit net lekker om weer in te loer. Elle, ek gesels saam hoor :evil6:

Online Meraai vannie Baai   03:40:06 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   03:40:00 AM   Viewing the topic 'amazing' mens.
Guest   03:39:42 AM   Viewing the topic n-Korte-en-twee-langes-en-n-oproep-uit-die-verlede.
Guest   03:38:17 AM   Unknown Action
Guest   03:38:16 AM   Viewing the board Betalings en Bankbesonderhede.
Guest   03:36:31 AM   Viewing the topic Maak jou eie kaggelpoefters met draad en tang.
Guest   03:36:27 AM   Viewing the topic Maak jou eie kaggelpoefters met draad en tang.
Guest   03:36:26 AM   Viewing the topic Maak jou eie kaggelpoefters met draad en tang.
Guest   03:36:26 AM   Viewing the topic Maak jou eie kaggelpoefters met draad en tang.
Guest   03:36:00 AM   Viewing the topic Ek is 'n stiefma.
Guest   03:35:38 AM   Viewing the topic Kwaai Buurvrou.
Guest   03:35:08 AM   Viewing the topic Oom Koos se longe.
Guest   03:34:46 AM   Viewing the topic Nuweling.
Guest   03:34:28 AM   Viewing the topic Mirror Loop Gedigstruktuur (Paul McCann) .
Guest   03:33:34 AM   Viewing the topic Bekendstelling.
Guest   03:33:32 AM   Viewing the topic Verskuilde Titel Verse.
Guest   03:32:43 AM   Viewing the topic Giraffe vs C172.
Guest   03:32:41 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   03:32:37 AM   Viewing the topic Kom plaas julle resepte hier..
Guest   03:32:20 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   03:32:16 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   03:32:16 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   03:32:11 AM   Viewing the topic Daar onder in die vlei (stap 'n Mannetjie).
Guest   03:32:06 AM   Viewing the topic Daar onder in die vlei (stap 'n Mannetjie).
Guest   03:32:01 AM   Viewing the topic Lente.
Guest   03:31:01 AM   Viewing the topic verjaarsdag wense.
Guest   03:30:59 AM   Viewing the topic Kunsprojek met servette.
Guest   03:30:41 AM   Viewing the topic Pragtige bundels in die boek.
Guest   03:29:57 AM   Viewing the topic Kos uit China.
Guest   03:29:33 AM   Viewing the topic Heerlike Port St John's Koolgereg.
Guest   03:29:01 AM   Viewing the topic Dizain ('n Franse digstruktuur).
Guest   03:29:00 AM   Viewing the topic Dis verby ... maar ook die begin.
Guest   03:28:39 AM   Viewing the topic Maak jou eie bruismeel.
Guest   03:28:06 AM   Viewing the topic Die forum se begrafnis (?).
Guest   03:27:52 AM   Viewing the topic Sintuiglike gedigstruktuur..
Guest   03:27:18 AM   Viewing the topic PM en Botswana.
Guest   03:27:03 AM   Viewing the topic Blomme in die Weskaap..
Guest   03:26:08 AM   Viewing the topic Aan al die Quests hier onner.....
Guest   03:25:33 AM   Viewing the topic Wat nog?.