Author Topic: Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers  (Read 12260 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers
« on: September 14, 2013, 09:31:52 AM »
Die meeste ouens het nou al hul boeke ontvang en per privaat-e-pos laat weet wat hulle dink. 
Kan julle ook hier kom spog met ons boek? 
Waar het julle foute opgespoor en wat is daar waarvan jy nie hou nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers
« Reply #1 on: September 15, 2013, 01:23:39 AM »
Dit is lieflik, kosbaar en ek wil net weer baie dankie sê, PM.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers
« Reply #2 on: September 15, 2013, 05:20:18 AM »
Trots Afrikaanse Forum,  hierdie boek van ons.
Van super standaard.  Ek troetel omtrent my boeke en dit le heeldag hier by my onder my neus en boude. 
Ek moet dit behoorlik rondskuif vir 'n sitplek vir myself. Moet dit net heeldag sien.
Vir myself is RW&V en VV&V 'n persoonlike mylpaal.  Iets wat ek self bereik het (met die hulp van baie ander en natuurlik PM en Hannes  :icon_scratch:).
Dis lieflik.  Wie dit al gesien het, is baie impressed.
My baas het 'n eksemplaar (!) huistoe geneem en sy vrou is besig om dit te lees.  Wanneer sy klaar is, kom dit spreekkamer toe en dit sal daar bly.
Wie weet, dalk kom 'n groot skrywer / uitgewer daar en sien dit en miskien raak ons super bekend en nog eendag celebs... (Stadig Ella, jy droom nou.   :angel4:)
Boek 2 is absoluut pragtig.  Maar Boek 1 is vir my kosbaar, omdat ek dieper emosies beleef het daarmee. Dit was, after all, die heel eerste keer dat ek ge-publish word...  :hello2:
elle

Offline Louis

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 163
Re: Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers
« Reply #3 on: September 15, 2013, 07:23:21 AM »
Pragtig!! baie mooi boek.....dankie PM

Offline Gawelina

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 360
  • Gender: Female
    • Gawelina
Re: Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers
« Reply #4 on: September 15, 2013, 07:27:09 AM »
Jaco het nog nie sy boek gekry nie. Ek sal kom verslag doen sodra ek iets hoor.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers
« Reply #5 on: September 15, 2013, 07:34:51 AM »
Ek is bly dat die van julle wat al boeke gekry het gelukkig en tevrede is daarmee.  Ons wag nog vir 'n paar agterosboeke wat ook in die kraal moet kom. 
Geduld was nog nooit my metgesel nie, ek sal maar net moet wag.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers
« Reply #6 on: September 15, 2013, 01:10:07 PM »
PM, het Benita haar boek gekry?
Ek hoor niks van haar nie.  :dontknow:
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers
« Reply #7 on: September 15, 2013, 01:13:37 PM »
Gatta patatta, nou vra jy my 'n ding!  Ek sal later vir Gerhard skakel en uitvind.  Skuus, ek het skoon van haar vergeet. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers
« Reply #8 on: September 26, 2013, 05:31:03 AM »
Jammer ek antwoord so laat. My boek ontvang  :icon_cheers: Reeds paar fotos geplaas vir my familie op FB. Almal is mighty beindruk. Baie dankie PM vir jou ure der ure se werk. Enigste foutjie wat ek kon raaklees is dat jou kopiereg by die afsluiting waarmee ek die grafskriffies vir boek een vir jou gestuur het, nou onder jou naam verskyn.
« Last Edit: September 27, 2013, 03:55:36 AM by Meraai vannie Baai »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers
« Reply #9 on: September 26, 2013, 01:36:23 PM »
Ek is jammer Raaitjie.  Jou naam moes eintlik net onder "humoristiese epitawe" gestaan het.  My naam is net vir die "groet" bedoel.  Toe lyk ons twee name so mooi langs mekaar dat ek nooit gedink het iemand sal dit as my werk lees nie.  Ek is regtig jammer. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers
« Reply #10 on: September 26, 2013, 07:44:26 PM »
dis mooi Mooi MOOI! regtig
skuus ek nie eerder kom antwoord het nie, ek sukkel baie om hier te skryf ... tik ... my skerm word toegegooi met snaakse advertensies en blokke en spul gemors ... ek sukkel elke keer lank om net 'n gedig te plaas ... elke keer moet ek eers onder die gemors uitkom ... soms oor inlog... [kla nie, verduidelik net]

ek spog nou regtig oral hierso en my bundel kuier nou by 'n boesemvriendin

 :grommit: 
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers
« Reply #11 on: September 27, 2013, 03:57:36 AM »
NTW PM, (soos goeie vrind Joe altyd skryf)  :notworthy: :icon_salut: Adele ek saam julle trots in hoofletters.
 

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers
« Reply #12 on: September 27, 2013, 08:50:42 AM »
Dankie Adéle. 
André het gister die forum en fb-forum nagegaan en daar is geen fout nie. 
My rekenaar is baie stadig, maar ek reken dit is die swak opvangs. 
Marius het ook gister laat weet dat hy in sy skik is met die boek. 
'n Vriendin van hom stuur 'n boek Australie toe.   :read:  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers
« Reply #13 on: September 28, 2013, 08:12:31 AM »

 :icon_cheers:  Ja, ons boek is super mooi.   Baie naby my hart. 
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Wat dink jy van Volmaan Vonkelwyn en Vers
« Reply #14 on: September 29, 2013, 04:01:19 PM »
Dankie Els, ons kry net komplimente!  Ek is dankbaar dat julle daarvan hou.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.