• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Dit is water onder deur die brug

Started by AB, September 06, 2013, 11:26:19 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

het vanmiddag 'n werk in 'n dam gaan doen en oppad terug oor die Breƫrivier se laagwater brug gery en toe stilgehou om eers die water af te neem.


PM

WOW!  Ek wens jy kon die gedruis ook vasvang.  Pragtig.  Dankie vir die deel AB.
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Baie mooi foto.  Mal oor die kleure van die water:  wit tot swart en alles tussen-in.
elle

AB

ek dink mo snou dit sou nog mooier gekom het as ek nog so 90 minute later kon afneem waneer als in die skaduwee was.

Fransi