Author Topic: 2013 toer oppad huistoe 9 canon roadhouse en verder  (Read 3643 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
2013 toer oppad huistoe 9 canon roadhouse en verder
« on: August 29, 2013, 02:22:12 AM »
Ja oppas jy kry hulle enige plek














Die burger en slaai was heerlik en toe loop ons 'n draai om die pad te vat en ja mens moet darem kyk wat is in pandora se boks.
Maak oop die deur en daar lui 'n klok by die kroeg dat almal weet jy het geloer en dan staan daar 'n briefie in dat jy vir almal by die kroeg 'n drankie moet koop.












Lekker geëet en ons vat di epad na die visrivier canyon toe. Daar is 'n dispuut of die een en of die Grand Canyon die grootste is, hang af wat bedoel word met grootste en wat die fakore is wat in ag geneem word waneer dit bepaal word.







2 Duitse mans het met hierdie outjie uit Duitsland kom ry om die Visrivier canyon te kom kyk.





Laaste aand by Aussenkhere geslaap langs die Oranje rivier



Die vragmotor het voor ons by 'n padwerke gestaan en wag, toe verlang ons alweer terug na sossusvlei.



Klein Augrabies




Nog 'n koppie wat vir ons indrukwekkend was





nog 200 km dan is is tuis.



en dis dit.
Ons is baie dankbaar om 'n veilige en voorspoedige toer suksesvol kon aflê en dat ons Hemelse Vader ons al die pad beskerm en bewaar het. EK is maar altyd skrikkerig om op die pad te gaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 2013 toer oppad huistoe 9 canon roadhouse en verder
« Reply #1 on: August 30, 2013, 07:27:50 AM »
Ek sê baie dankie vir al die pragtige foto's en byskrifte en is dankbaar dat ek 'n "inkykie" in die toer kon hê.  Dat ek nog baie deur die foto's sal blaai en dit weer en weer gaan geniet is 'n gegewe.  Baie dankie AB.   :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: 2013 toer oppad huistoe 9 canon roadhouse en verder
« Reply #2 on: August 30, 2013, 07:15:06 PM »
Groot plesier PM. Nou moet jy help kyk wat ons vir die boek kan gebruiik