Author Topic: 2013 toer oppad huistoe 8 canon roadhouse 2  (Read 5810 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
2013 toer oppad huistoe 8 canon roadhouse 2
« on: August 29, 2013, 02:06:06 AM »
Ford is ook verteenwoordig sedert 1917.



Ja nou is dit engen en die perd het weggevlieg.



Daar is nagedagtenis vir sommige voertuie.



Van nader beskou:





Die mans toilette aan die binnekant. Pandoras box is ook daar in die middel en wil jou verlei om dit oop te maak.




Waarheen gaan die spoorweg bus?









Can Caledon af gery om hier te kom rus




In die vroue toilet is Tjongololos box













Wax hom





Hier is nog 'n klomp gereedskap wat ek handig in die stoor sal kan gebruik.





Ja jy moet kophou.



word vervolg

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 2013 toer oppad huistoe 8 canon roadhouse 2
« Reply #1 on: August 30, 2013, 07:22:02 AM »
Mensig maar hier is 'n klomp ou goed bymekaar.  Dit kan 'n ou lank besig hou om daardeur te stap. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: 2013 toer oppad huistoe 8 canon roadhouse 2
« Reply #2 on: August 30, 2013, 07:15:37 PM »
Seg ek ook, die 90 minute wat ons daar was is veels te kort om als te kyk, mens moet eintlik oorslaap daar.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: 2013 toer oppad huistoe 8 canon roadhouse 2
« Reply #3 on: August 31, 2013, 08:59:00 AM »
Daardie foto van Eva het ek gister ergens op die gevreetboekie ook gesien hehehehe, man sy hand so ewe uitgesteek!

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: 2013 toer oppad huistoe 8 canon roadhouse 2
« Reply #4 on: August 31, 2013, 08:59:57 PM »
Daardie foto van Eva het ek gister ergens op die gevreetboekie ook gesien hehehehe, man sy hand so ewe uitgesteek!


EVA?

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: 2013 toer oppad huistoe 8 canon roadhouse 2
« Reply #5 on: August 31, 2013, 09:37:02 PM »
Jaaaaa man. Pandora dosie  :icon_bigsmurf:

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: 2013 toer oppad huistoe 8 canon roadhouse 2
« Reply #6 on: September 01, 2013, 06:14:29 AM »
Jaaaaa man. Pandora dosie  :icon_bigsmurf:

ok nou weet ek ook.