• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Nie die groente tipe 'ui'...

Started by Angelica, August 25, 2013, 08:32:24 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Nie die groente tipe 'ui'...
So e-pos ek 'n pasient oor die voorskrif wat ons ontvang het van haar arts en sy nie opgedaag het by  ons spreekkamer om die 'sling' te kom pas...
Miskien moet ek eers hierdie verduidelik:  Ek is by 'n Ortotis en hy 'diens' die hospitaal hoër op in die straat.  As 'n dokter 'n pasient daar sien en diè het iets nodig wat ons voorsien, word 'n voorskrif òf na ons gestuur, of kom saam met die pasient of my baas ry daarheen met die spesifieke produk.
Nou, met hierdie geval het die voorskrif opgedaag, maar die pasient nie.  Haar e-pos antwoord op my vraag na haar besoek:  'My mediese fonds is uitgeput, ek het sommer een uit my uie sak gekry.
Jammer, maar ek het hardop gelag.
elle

PM

 :angel4:   Sonder om te vra wat is die verskil in prys, maar ja, een uit die uie sak sal sekerlik goedkoper wees.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi