• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Maklike eiers

Started by Terry, August 22, 2013, 04:32:00 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Hier is 'n maklike en nuwe (nuut vir my) resep vir ontbyt.  Ek dink nie dit kan makliker raak as dit nie!

Bestanddele:

Eiers
Gesnyde ham
Gerasperde kaas
Gebraaide uie
Sout en peper na smaak

Metode:

Smeer jou muffin pannetjie met botter.
Sit eerste 'n dik lagie ham in elke holte van die pannetjie.  Dan die uie en die gersperde kaas bo-op.  Breek jou eiers bo-oor die kaas en gooi sout en peper op.

Bak vir so 15-18 minute of totdat jou eiers sag/hard is na jou smaak.

Dit sal heerlik wees saam met lekker warm geroosterde brood.

Angelica

elle

PM

O ja, dit is die soort kos wat ek wil maak.  Maklik en heerlik.  Dankie Terry. 
Om te weet is om te verstaan.