Vanoggend vertel 'n vriend toe ons praat oor sy seun wat al 3 keer probeer het om lisensie te kry.
Hy vra toe die spietkop na die 3 de keer wat is fout met sy seun se bestuursvermoeë, hoekom dop hy dan nou al die 3 de keer. Die spietkop se antwoord aan hom was: Meneer daars niks fout met sy bestuur vermoeë nie maar ons mag net 'n sekere aantal wit persone per maand laat slaag, as daai getal vol is is dit vol. As dit nie Willem was wat dit vir my vertel het nie sou ek gedink het dis 'n opmaak strorie. Of die sietkop vir hom gelieg het weet ek nie maar dis wat hy gesê het. Of dt net by ons munisipaliteit so is en of dit by almal is weet ek ook nie.
Ja nog 'n manier van melk koei.