• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

2013 toer vlieg oor die woestyn 2

Started by AB, August 19, 2013, 10:09:43 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Nog duine op ons pad



Hier is die myn dorp Holsazia uit die lug gesien.



En ook charlottendal



en die ossewa met die papwiele



Grillenberger








Tor vlieg ons reg wes see se kant toe en sien weer die robbe. Uit die lug besef mens eers hoe baie robbe daar teen die kus is.



Wraggies 'n skeepswrak op droeƫ grond, 400 meter van die see af.







Die duine waarlangs ons gery het.







word vervolg

PM

'n Mens kan net dink hoeveel vis daardie robbe eet. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

ek het gehoor 'n rob vreet gemiddeld 1 ton vis per jaar as ek reg onthou. dan is dit wat hy eet en nie wat hy mors nie, want daar val tog stukke vis af as hy die vis stukkend byt.