• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die Khoi se Swanesang

Started by Naas, June 05, 2011, 08:04:18 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 3 Guests are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

#15
Assie, jou dierbare kind  :love7: die humorkruk wat jy en jou wyse oupa en oom Naas vir ons gee kan geen pil op aarde vervang nie. Mag julle nooit ophou skerts en deel nie, of dit nou die klippie in die skoen of die doring in die vlees is. Ons lag en huil mos vir jare al so saam-saam tussen lyne. Dit was ook vir my soos kersfeespoeding toe ta Antjie weer saam kuier! Vars briesie in ons kringetjie.