• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

2013 toer, woestyn dag 5 b

Started by AB, August 16, 2013, 07:19:54 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Fishersbrunn word deur Oranjemund se visvangklub gebruik.
Die duine anderkant die vleilande by Fishersbrunn



Daar staan nog ou gereedskap en masjienerie wat die delwers gebruik het.



Ou stootskraper wat eendag daar geparkeer was en nooit weer gestart is om te gebruik nie









die meters is nog heel, hier in Suid Afrika sou dit seker al lankal stukkend geslaan gewees het.




In Suid Afrika sou die rooster voor die verkoeler al lankal uitgebreek wees vir skroot yster.



hy het 7187 ure gewerk tot hy sy laaste rusplek hier gekry het.





Die water is nie diep onder die grond nie.




Ja soos die germaate wys het baie mense en diere hulle laaste asem in die woestyn uitgeblaas.





Die foto is ni emooi duidelik nie, dis van baie ver afgeneem en toe het ek dit op die rekenaar nog baie vergroot ook. Die voël het 'n mossel gehad wat hy in sy bek geneem het en hoog in die lug op gevlieg het en dan die mossel laat val het. Wat vir my snaaks was hy het dan die mossel probeer vang voordat dit op die sand val.




Moenie dat die woestyn jou alleen kry nie.





Al weer duine en sand




Die plek waar ons gekamp het




'n Kreeffuik wat uitgespoel het en by die kamp lê.





walvis rugwerwels wat die paadjie aandui na die toilette toe.








Die kuierplek in die kamp.





Die wind met sand en stof gee mooi 'n sonsondergang.









en die volmaan het ook opgekom



kosmaaktyd


PM

Wat 'n voorreg om so 'n lieflike toer te kan meemaak, sonder die duine se op en af.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

AB

daai duine op en af voel soms soos 'n roller coaster.

Meraai vannie Baai


PM

Om te weet is om te verstaan.