• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Soetsuurhoender

Started by PM, August 15, 2013, 03:15:38 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Almal hou nie van soetsuurhoender nie, maar ek lief dit.  Probeer gerus:

Hoenderstukke, gewas en bruin gebraai.  As jy nie baie energie het nie kan jy dit net so in 'n oondbak plaas en die volgende sous oorgooi.

Sous:

1 koppie mayonnaise
1 koppie blatjang
1 koppie tamatiesous
1 pakkie wit of bruin uie sop
1 glas wyn, as die kok wil saam drink maak dit 2 glase wyn.  (Wit wyn vir hoender maar ek het al rooiwyn ook gebruik en dit is heerlik.
knoffel en gemmer na smaak

Plaas hoenderstukke in oondbak. Meng die sousbestanddele en gooi bo-oor. Bak in die oond tot gaar.

"Eazy peezy".   :icon_biggrin:

Ella, jy kan die knoffel uitlaat!  :icon_biggrin:


Om te weet is om te verstaan.