• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

2013 toer woestyn dag 3 b

Started by AB, August 14, 2013, 04:52:31 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

ons kon van bo van die berg af die kamp sien.
heel regs het ek en P&P geslaap, weg van ander en weg van mekaar. die wind was maar erg gewees die nag, tent het heelnag geraas soos die wind gewaai het.




hier is nie baie woorde nodig nie want dis net duine en woestyn













soms is die bulte steil ja



die hoƫ duin waar ons gisterand afgery het, die wind het die spore omtrent al toe gewaai



die wind het heeldag gewaai



AGV die wind het ons die oggend met ontbyt broodjies gemaak om sommer op pad te eet.







ons het die outjie ook gekry







mooi duine ook gekry













soms gestop om fotos te neem













nogal 'n skerp af duin





baie riffels agv wind





peet soek slaapplek



piet dink hy het slaappelk gekry



en intussen klim ek die duin uit om fotos te neem



mense slaan kamp op







die kinders klim ook duin



en is vasberade om bo uit te kom



voetspore in die sand....dit laat mens dink...waar gan jou kinders uitkom of jou kry as hulle in jou voetspore volg?



of waarheen lei jou ryding se spore?



hulle pak al af



op die horison is die see



en die kamp vorder






lekker om die vuur gekuier die aand en Piet het van die Ketonkmaker vertel


PM

As jy hierdie foto's een vir een geplaas het sou ek jou ore van jou kop af geklets het. 
Vertel vir ons ook van die ketonkmaker? 

Daardie foto van die slang is 'n wenner! 

Soos wat ek na jou voetspore kyk in die sand (ek is seker dit is jou voetspore) dwaal dieselfde gedagtes deur my kop.  Waar lei dit heen?  Ons lewens-spore. 

Die riffels op die sand lyk net soos water. 

Dit is pragtige foto's en ek geniet elkeen.  Baie dankie AB, ek weet dit is groot werk om dit op die forum te plaas en ek waardeer opreg. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek tel my seeninge een vir een. Wat 'n voorreg om julle spore te kan volg Stoffel  :notworthy:

PM

Raaitjie, ek wag nog om te hoor van die ketonkmaker.  ???
Om te weet is om te verstaan.

AB

hehehe lag ek nou wee roo rdie ketonkmaker, sal seker eendag moet moed bymekaar maak om daai storie te tik. dis net so vreeslik lank.

PM

Om te weet is om te verstaan.