• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

2013 toer woestyn dag 3 a

Started by AB, August 13, 2013, 08:23:50 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Die nag by Bushmans Paradise was baie winderig maar steeds heerlik so in die veld.
Paar van ons het weer die pad om die pan gery om vroeg oggend fotos te neem.

Ek is erg oor duine afneem en ook oor spore in die sand.




nekwerwels










saam met wie ons die woestyn in is
































en met die son in die lens




Fransi


AB

Fransi, daai woestyn het 'n bekoring van sy eie.

PM

Ek stem!  Sooooooo mooi!  Dit is asof die stilte my teen die bors slaan.  'n Oorverdowende stilte!  Die lang skaduwees hou ook hul eie bekoring in.
Pragtig AB, is daar nog?
Om te weet is om te verstaan.

AB


Meraai vannie Baai

Ek wens daar was so woestynhoekie in my tuin. Lief lief lief die sand, rots en grasboompies. Op sommige plekke lyk dit nes soompies.