Author Topic: Ek het die sneeu gesien...  (Read 2021 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Ek het die sneeu gesien...
« on: August 09, 2013, 06:50:32 PM »
Dit was een van daardie helderskone dae...
Die son het flou geskyn, die wind was (genadiglik) stil, die Boland se berge potblou met spierwitte ice caps.
Ek kon nie ophou kyk na hierdie wonderskone sig in die verte.
Twee dae tevore het ons erge storms gehad. 
Die Kaap kan jou looi met haar weer in die winter, net om jou daarna te beloon met haar skoonheid vir 'n dag of twee.

 :love7:
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Ek het die sneeu gesien...
« Reply #1 on: August 10, 2013, 09:50:39 AM »
Wens ek kon die uitsig deel, maar needankie vir die weer.  Hannes is mal oor die weer, maar ek en wind sit nie langs dieselfde vuur nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.