• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Gou-gou botterbroodjies (skons)

Started by PM, August 09, 2013, 11:22:30 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

1 Koppie meel
1 koppie melk
1 koppie gerasperde kaas
2 teelpels bakpoeier
half teelepel sout 
1 teelepel rooipeper
Meng lekker deur en bak in kolwyntjiepan.
20 min by 180grade.
'n Tannestokkie sal gou wys of dit gaar is of nog 'n rukkie moet bak.

Om te weet is om te verstaan.