• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

paar kampplekke op ons toer

Started by AB, August 04, 2013, 06:45:46 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

moeilik om die lekkerste kampplek uit te sonder. vir my is dit lekker om op afgeleë plekke te kamp, in die veld, sonder enige geriewe.

hier is so paar van die afgelope 3 weke.

hier was niks en niemand naby nie, heerlik in die veld geslaap.





die nag uitsig het so gelyk, die lig wat jy sien is van 'n diamantmyn in die omgewing




het toe saam met I Dream Africa deur die woestyn gery. Ons 3 manne het maar so eenkant gakamp van die ander mense af want ons snork almal wakker.

net duskant daardie duin in die middel van die foto




en dit het so gelyk toe ons gekamp het





hierdie is nou wel in 'n kampplek maar het ook soos veld gevoel daar by Duwiseb. ons was alleen in die plek.



iewers in die woestyn



bushmans paradise ook iewers in die woestyn

ons plek is heel regs weg van die ander mense af want ons snork hulle wakker.


Angelica

#1
 :nono:
Julle moet iets doen omtrent daardie gesnork!  :sleepy1:
elle

AB

Quote from: Angelica on August 04, 2013, 04:15:02 PM
:nono:
Julle moet iets doen omtrent daardie gesnork!  :sleepy1:

ons het....drink slaappille dan hinder ons nie mekaar nie maar die ander mense wat saam getoer het.

Fransi


PM

Dit is voorwaar 'n fees om deur al die mooi foto's te blaai.  Baie dankie AB, ek het geweet ons gaan baljaar sodra jy terug is. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Baie baie bly ek het my plek geboek  :headbang: