• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

kiekies

Started by AB, August 03, 2013, 02:10:55 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

'n nagfoto van ons braai by klein aus vista


AB

hierdie foto is ook baie rustig, ons het sommer iewers in die veld naby niks afgedraai van die pad af in 'n syloop van 'n riviertjie op tot ons ons vas gery het en net daar gekamp. dit lyk toe so in die nag. die lig gloed is van 'n diamantmyn.


AB

'n mooi sonondergang na 'n wind en sand en stof dag in die woestyn


Fransi

Pragtig! Dit lyk na 'n heerlike reis.

AB

Fransi, dit was nou lekkerder as lekker.

daar kom nog baie stories, vat net tyd om die fotos uit te soek, wat om te wys en wat nie en wat om te vertel en wat nie. 

Angelica

Pragtige foto's, AB.
So hard as wat die woestyn bedags is, so sag en rustig is dit snags.
elle

AB

ons het saam met my neef se seun wat eagle eye bedryf in swakopmund gaan vlieg. so 2 uur draaitjie oor die woestyn gevlieg. ek het sowat 500 fotos in daardie 2 ure geneem. kry nou kans om dit deur te gaan en ek sien nou eers patrone in die duine wat ek nie in die vliegtuig opgemerk het nie, soos hierdie hartjie duin.


AB

Quote from: Angelica on August 04, 2013, 04:12:21 PM
Pragtige foto's, AB.
So hard as wat die woestyn bedags is, so sag en rustig is dit snags.

behalwe as die ooswind heel nag waai en dis net stof en sand dat dit tussen jou tande en gums ingaan ( nie valstande nie) ons het sulke tye gehad en dis net stof en sand, sal later wys daarvan.

PM

Ongelooflik mooi AB.  Ons wil nie party sien nie, ons wil alles sien!  Al die stories hoor!  Pretty pretty please with sugar on! 
Om te weet is om te verstaan.

AB

4500 fotos is dlak net et veel ek sal dit seker kan afbring so na 1000 of 1500, daarom plaas ek dit in onder afdelings.
ja geduld is die wagwoord


PM

Jy het mos tot die volgende toer tyd om dit stelselmatig te doen.  Daar is geen haas nie.  Baie dankie, ek sal alles inspan om myself in
toom te hou.   :angel4:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Wat 'n voorreg, en daardie hartjieduin ene sal ek nooit vergeet nie. Ingebrand in my hele menswees. 'n Ware Skepping  :love7: :notworthy: Dankie mater vir die deel - dit was 'n ware oogfees.

AB

daai ahrtjie duin het ek nei eers uit di evliegtuig opgelet nie. op die oftos het hy uitgestaan, maar hy was eintlik verkeerdom, toe ek die foto 180 grade draai to elyk hy soos die. My neef hulle het dit nou op hulle vlieg webblad ook geplaas.