• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Geluk (Tetactrys gedigstruktuur)

Started by PM, June 01, 2011, 11:33:17 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Geluk

Geld
skatte
juwele
is niks werd nie
Geluk is wat ek in jou liefde vind
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

PM mag ons mag hierdie pragtige voorbeeld by die strukture gaan plaas of wil jy dit in jou persoonlike gedigte gebruik? Ek kry nou eers kans om hier te kom dwaal en sien die pronkwerk wat jy hier uitgestal het  :notworthy:

PM

Jy kan gerus dit daar plaas Raaitjie.  Ek is besig om van No.1 gedigstrukture af te werk om dit persgereed te kry. 
No 1 en 2 is klaar gedoen. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Wonderlik!!  :notworthy: Ek gaan gou wegdra en uitstal  :love7: ((((((PM)))))) drukkie vir AL jou harde werk met hierdie grootse projek!!

PM

My innige dank aan jou ook vir al jou harde werk.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ons werk altwee daaraan om 'n droom te verwesenlik matertjie, watter voorreg om uiteindelik die ure se swoeg en sweet in jou hande vas te kan hou  :notworthy: