• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Nuusbriewe

Started by Terry, August 01, 2013, 10:39:09 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Hello almal

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat ons weer nuusbriewe gaan begin uitstuur en hoop dat ons maandelikse briewe almal op hoogte sal hou van ons skrywers se werk, items van die week en vele meer.

As jy sal belangstel om iets op die nuusbrief te plaas of om iets te adverteer, asb stuur vir my 'n e-pos na therezasmit30@hotmail.co.za

Enige voorstelle is ook meer as welkom!

Kyk uit vir Augustus se briefie, hy is net om die draai!


PM

Dankie Terry.  Ek kyk uit hoor!    :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.