• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ella het alweer geslaap...

Started by Angelica, July 30, 2013, 08:37:03 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

 :sleepy1:

Waar trek Boek 2 nou?
Waar moet ons ons adresse gee vir die aflewering?
Kan my boeke afgelewer word?
Wanneer moet kopers hul gelde inbetaal?

Ja, ja, ek weet jy het alles al gese sedert laas jaar, maar Ella moet mos met 'n lepeltjie gevoer word.  En dan moet sy dit nog neerskryf en daai papiertjie in die kluis wegbere (dit is nou 'n 'e' met 'n kappie.)
elle

Angelica

Jy moenie van my vergeet nie, PM.
Ek wil orals gaan brag met my boek.  En het ek verkeerd, of reg, gelees dat ons 'n voorsmaak op die FB blad gaan sien?
elle

PM

My eie ou EllĂ©, ek sal nog nooit nie van jou vergeet nie.  Ek het "spensinjaal" 'n Kaggelvuur saam gebring om vir jou te stuur wanneer ek Volmaan ontvang.  Breyten sal dit vir my Heidelberg toe stuur en ons sal dit daar gaan afhaal en elke ou se goed van daar af pos.  

Ek het nog die adres wat jy gestuur het om die boeke te koerier.  Ek sal dit doen so spoedig ek die boeke ontvang.  
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Nou ja, dan voel ek sommer baie goed.
Volgende week sal ek die ander vrae (weer) vra.
elle

PM

Die vraag van die bind het ek geantwoord.  Die druk is maar 'n stadige proses en ek is seker Breyten is nou klaar daarmee.  Hou moed matertjie.
Kaggelvuur het net so lank geneem. 
Om te weet is om te verstaan.