• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kostes vir Volmaan...

Started by PM, July 10, 2013, 04:34:34 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek het vandag 'n ander drukker gesien met die hoop dat hy dalk vir ons die boek goedkoper kan druk.
Seg hy, ons kan baie dankbaar wees vir die prys waarteen ons die boek koop, sy kostes daarop sou dubbel gewees het.
Dit is dan dit, jammer julle ouens, ek het probeer. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Dankie PM vir al jou moeite.

PM

Fransi, hy het ook 'n mooi kompliment gegee, seg hy ons het 'n WOW-WOW boek!  :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Trippel ekke diekant 'n foxtrot  :love7:

Fransi


PM

Ek weet almal lag al vir my oor my proefboeke wat nie 'n einde kry nie,  MAAR  ons het gister die finale proefboek laat druk.  No 4. Kaggelvuur is op 130gr papier gedruk en ek was heel tevrede daarmee en wou daarby hou, maar dit het net nie goed gelyk nie en moenie my vra hoekom nie, want ek weet nie. 
Gister het Breyten vir my Volmaan op 150gr papier gedruk (op sy aanbeveling) en lyk dit nou  MOOI!   :hello2:  NOU  is ek tevrede!   :headbang:


Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Kannie WAG om my boek te kry.
Kannie WAG nie.
Daai koeriertjie moet die wiele laat sing en klaar.  Ek wil daai boek vashou.
elle

Ah Willa

Dankie vir alles wat jy doen vir die boek PM - jy is 'n ster!!

my stiltes is maar groot en deels Theo ... hy gaan darem Maandag weer skool toe ...

ons was ook vir 'n ruk van alles gesny - telefoon/interent ... maar met genade van Bo is dit nou weer alles beskikbaar.  Couple trek die week finaal uit die woonstel en dan sal ons oor trek ind ie woonstel sodat huis skoongemaak kan word op verkoop te word ... so as ek te min hier is ... dan weet julle hoekom ...

maar ek glo dat ek van die kommende week sekerlik weer meer gereeld 'n kansie sal kry om in te loer

Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w