• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

waar is jou vingerafdrukke

Started by adele, July 07, 2013, 10:05:38 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

soms kan mense jou onverwags verras met 'n humorsin wat jy nie by hulle sou verwag nie ... vrydag doen ons aansoek vir iets by dept binnelandse sake en die vrou stuur ons om ons vingerafdrukke te gaan verewig.
so kom ons by die klerk en se' ons soek ons vingerafdrukke ... antwoord hy:

julle het dit, daar is dit in julle hande

dit was lekker om die naweek met sulke skerp humor te begin.

:grommit:
adéle  :grommit:

AB

sal sweer julle vingerafdrukke was weg.

Meraai vannie Baai

 :angel4: Kostelik. Dankie vir die deel Adele!

PM

 :icon_biggrin:  Goeie een.  Dit helder beslis 'n mens se dag op. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

#4
dit gebeur baie keer dat ek besef mens moet dink wat jy vra, jou woorde kan heeltemal verkeerd geinterpreteer word ... maar in hierdie geval was booi se kind net skerp.   :icon_biggrin:  

:grommit:
adéle  :grommit: