• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kan jy Soen en Bestuur???

Started by Angelica, July 07, 2013, 07:09:06 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica


"Any man who can drive safely while kissing a pretty girl,
is simply not giving the kiss the attention it deserves."
-Albert Einstein   -   E = mc2
elle

Jeannedarc

this makes me think back many years to my time at the department of agriculture. there was this guy and girl, also working there and they had to go on a work related errant, with a GG vehicle - a Volkswahen Beetle. as they were driving and this is the only difference between your question and this, the girl was kissing the guy but not on the mouth. the kissing was much much lower down. when the guy reached the point of no return or then fyndraai, which is not a turn in the road, he flipped the Volkswagen. so I guess driving and kissing does not go well together

PM

 :color:  Dit is seker maar dieselfde as om op jou selfoon te sit en kuier terwyl jy bestuur.  Jou aandag moet liewers by die bestuurding bly.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Jeannedarc

'n selfoon is nie dieselle as soen nie. as 'n man soen dan sak die verstand en kan hy nie multitask meer nie. so hy moet of op die soen konsentreer of op die bestuur en ons weet ook dat mans nie goed is met keuses maak nie

PM

Ek dink nie ek stem saam met  'n selfoon is nie dieselle as soen nie. 
Hoekom kan my man dan nie "multi-task" as hy besig is op sy selfoon nie?   :nono:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica


Whaaaaaahahahaa.... o vrek, Natalie.

Hier in Durbanville is die mans nogal heel goed met bestuur en chat op die foontjie. Kan selfs die gears ook hanteer.   
elle

adele

geniet ek jul skerts ... so paar maande gelede tuit ek my lippe vir Eben met 'n soengeluid ...
:icon_biggrin: met 'n sprankelvonkel in sy oe' trap hy briek en vra: moet ek stop? ek is seker ek het gebloos. nou is ek maar versigtig...

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Lief dit. 
Gewoonlik as Hannes vir my iets aangee vat ek dit en hou sy hand vas en trek hom nader vir 'n dankiesoentjie.  Dan maak hy vir my "ogies".  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

 :toothy4: is dit nou op die pad of tuis PM? Ek dink maar net aan die draaie en so aan jy weet, as Hannes ogies vir jou maak kan mens mos maklik die pad byster raak?

PM

Nee   :icon_biggrin:  dit is by die huis.  Ons soen en bestuur nie.   :icon_biggrin:  :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Terry

Been there, done that.  Jy moet net weet hoe om dit reg te doen.   :angel4:

Aspoestertjie

My Oupa se: "Moenie soen en parkeer nie, dit veroorsaak ongelukke."





:mumum:
Oupa sê: Wyshyd is die truspieël van die ouderdom.

PM

Ha-ha, my ma het gesê jy moenie dink wat jy in die donker doen gaan nie in die dag wys nie.   :icon_biggrin:  Laas jaar se pret op wiele.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Nou goed, dan is ons almal eens...  ons sal nie soen en bestuur nie.
(Ook nie laaaat soen terwyl ons bestuur nie.)
Het julle al daardie song gehoor:  'Maak jy jou oe toe as jy soeeee hoe hoe hoe oennnn?
Jitte, die kinders (  :evil6: ) weet ook nie meer WAAR hulle iets moet gaan soek vir hul lirieke nie.
Laat my nou aan Kirt, of is die Koert? dink... arme man en vriend en vriendin.  Miskien moet ons maar ons gordels dra, ne?
elle

PM

Nee, ek het nog nie daardie liedjie gehoor nie.

Ek stem saam oor die gordels dra, dan kan jy in elk geval nie bykom om te soen nie. 

Het julle geweet dat die lugsakke nie werk as jy nie die gordel dra nie?
Om te weet is om te verstaan.