• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Qabriel

Started by PM, July 03, 2013, 10:24:08 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Baie welkom by ons en ek hoop jy gaan heerlik saam kuier.  Indien jy skryfwerk het wat jy graag wil plaas, laat weet vir my (sommer hier) dan skep ek vir jou 'n eie plekkie. 
Indien jy vrae het of hulp nodig het, skrou net, ons help graag. 
Om te weet is om te verstaan.