• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ek is baie jammer

Started by PM, June 26, 2013, 02:35:33 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Julle ouens, ons het 'n probleem ervaar met die forum se pos.  AndrĂ© het dit vanoggend herstel en ek vra groot skuus vir die ongerief van al die kennisgewings. 

Ek het 'n paar aansoeke gemis, maar hopelik is die ouens nie te kwaad vir my nie.  Sodra almal net weet dat hulle hartlik welkom is en dat dit nie is omdat ons hulle weggewys het nie. 

Baie dankie vir julle geduld.    :love7:
Om te weet is om te verstaan.

AB

ek het hulle begin oopmaak en gesien baie is ou goed en baie is ou goed waarvan ek al vergeet het, dlak kan ons weer lewe in sommige inskop op die manier

Angelica

Ek sien daai ding en wonder toe wat ek alweer verkeerd gedoen het.
Sjoe.... :argue: :boxing:   gedog dis my voorland.
elle

PM

Goeiste AB, ek het seker 5 000 gekry!  In daardie tyd wat dit my sal neem om deur alles te gaan kan ek nog 'n boek skryf.   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Gelukkig het JanDink agtergkom voordat ek eers geweet het .. en omdat hy langs my rekenaar sit ... het hy alles skoon gehad voordat ek 'n oorval gekry het ... maar ek het gesien 'n paar ou e-mails het in my inbox gewag ... seker die paar wat hy gemis het ...

ja so 'n ding kan nogal lastig wees PM ... en daarom moet mens gereeld update and upgrade ... vra hom maar gereeld wanneer laas forum se agter die skerms se binnestes opgradeer is want soms hou die direkteur van tyd hom so besig dat dit sy kreukelkammer ontsnap.
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w