• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Angelica se 'Middelnag'

Started by Meraai vannie Baai, June 25, 2013, 01:20:29 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Dis middelnag.

Stil. Doodstil.
Net 'n vliegtuig wat oorkom en 'n klomp passasiers na wie weet waarheen karwei.

:icon_salut: :notworthy:

Angelica

elle

PM

Goed geskep Raaitjie.   :icon_biggrin:  Die ouens het al lekker rustig geraak, gedink die woorddief is weg.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hulle moenie sleg voel nie, ek soek myself  :toothy4:

PM

Gaan kyk daar by die woordskuur.   :love7:  Jy is beslis nie in die tuintjie nie, het daar vir jou 'n boodskappie gelos. 
Om te weet is om te verstaan.