• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Peace.. !!

Started by Angelica, June 22, 2013, 11:22:05 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Toentertyd toe die Beatles ons oggend, middag en aand was, het hulle ons geleer van 'Peace' en 'Make love, not war'...
Ons was so naief.
Elk geval, as jy 'n foto van 'n nuwe geslag jeugdige sien, gooi hulle die peace sign.  Irriteer my grensloos.
En in die ander hand hou hulle 'n Pod vas.  Ek weet niks van Pod's, iPod, iPad, iDit, iDat... iEish.
Het hulle niks anders om met hul hande te doen as om te 'peace' en te (dis mos nie meer sms) text ???
elle

Louis

die goed wat die beatles ons geleer het kan nog gaan en dis en dis nou nog so maar die jong geslag wat so loop met die foon of pod innie hand heel dag. kan nie eens n gesprek voer sonder om deurentyd te text. kan nie eens vir jou innie oe kyk nie want die pod is belangriker. en die ergste is wanneer hulle so loop en text en vasloop in goeters want hulle kan nie sien waar hulle loop nie, en hulle het  daai....ver ver weg kyk innie oe....soos n hond wat razorblades k@k

PM

O hallie ha!   :sign10:  Dit is nou skreeusnaaks Louis!  Dis beslis "prentjiekyktyd" vandag.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Aspoestertjie

Engels: Make love not war
Afrikaans: Soen, moenie slaan nie.
Soweto: Steek, maar moenie doodsteek nie
Oppie Kaapse vlakte: Naai man, moenie klipgooi nie.

Agter elke selfoon is 'n idioom wt ni kn spl ni.




:mumum:
Oupa sê: Wyshyd is die truspieël van die ouderdom.

Angelica

Funny... Poesterjie.
Bedoel jy dalk agter elke selfoon is 'n 'idioot' wt ni kn spl ni?
Bedank iemand my nou die dag so:  dq
elle