• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

So baie Pappas...

Started by Angelica, June 18, 2013, 08:20:18 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

So baie Pappe-gedigte, Pappa-briewe is die afgelope ruk op internet platforms en forums geplaas.
So baie.  En vir elke kind wat 'n ode aan sy/haar Pa geskryf het, was hy die beste Pappa.
Ek wens ek kon myne geken het.  Werklik geken het.  Die twaalf jaar wat ek saam met hom was, het ek as dogtertjie net mooi dinge gesien, mooi dinge beleef, mooi dinge geleer.
Ek wens ek kon hom by my gehad het toe ek iemand nodig gehad het om my hand te hou in baie moeilike omstandighede en besluite wat ek moes neem.
Maar miskien sou my lewe totaal anders gewees het nou, as Pappa maar net nog geleef het.
Ek mis hom.  Nog steeds.  Baie.
elle

Meraai vannie Baai


Fransi


PM

My pappa was ook die beste Pappa.   :love7:  Lief hom nog steeds met my hele hart.   :icon_salut:
Om te weet is om te verstaan.