• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

RöSTI

Started by adele, May 29, 2011, 09:34:23 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

RöSTI

500g aartappels
sonneblomolie
sout na smaak

Skil die aartappels en rasper dit grof.
Druk dit droog tussen kombuispapier.
Verhit 'n lepelvol sonneblomolie in 'n braaipan.
Plaas 'n handvol aartappels daarin en versprei dit egalig.
Geur met sout en braai oor 'n matige hitte tot gaar aan die onderkant.
Draai die "pannekoek" om en braai die anderkant ook tot gaar.
Hou warm.
Herhaal die proses totdat al die gerasperde aartappel gaar is.
Verhit dit in 'n warm oond net voor opdiening.


:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Dit klink maklik en heerlik!  Baie dankie vir die resep. 
Om te weet is om te verstaan.