• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

hond

Started by AB, May 31, 2013, 05:48:37 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

AB

'n Man loop in die park waar hy 'n vrou op 'n bank sien sit met 'n hond wat langs haar lê. Hy is baie lief vir honde en wil die hond streel, maar eers vra hy haar: "Mevrou, byt jou hond?"

"Nee, my hond byt nie."

Die man vryf oor die hond se kop, maar die dier hap sy hand dat die bloed loop. Woedend skree hy vir die vrou: "Ek dog jy sê jou hond byt nie!"

"Hierdie hond,'' sê die vrou komkommerkoel, ''is nie my hond nie."

Meraai vannie Baai

Mens moet FYN luister voor jy doen ou Stoffel  :toothy4:

PM

Hahaaaaa.  Die simpel vrou.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

AB

ja marieta dis war wat jy seg
ns...dis 'n pragtige foto van jou daai nuwe avatar

Meraai vannie Baai

Dankie vir die mooi compliment mater. Fototjie vandag vir my sus in SA geneem en gedog dis tyd om myself weer bietjie in die oge te kyk  :icon_bigsmurf: