• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vlinder...

Started by Angelica, May 22, 2013, 08:13:22 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Vlinder
Die drumpel van my hart
verslete...
Deur sole vertrap,
van jou rustelose weë
soos die see se gety...
In en uit...
In en uit...

Bohemiese Madonna,
vlinder van die nag,
fladder in oë
van begeerte
wat jou kurwes
na hul harte dra.

Triomferend begelei jy
druppende slawe
na doodsdoeke,
in wellus gedoop
en hul verdwyn
in branders wat rol...
In en uit...
In en uit...

©Cornelis


PM, hierdie gedig moet saam met die 'Bohemiese Madonna' kunswerk op dieselfde bladsy verskyn. 
elle

PM

#1
Dankie Elle, ek het die nodige veranderings gedoen.  Ek waardeer jou hulp.   :love7:

Hierdie lees vir my as 'n geheel:

Die drumpel van my hart
verslete...
deur sole vertrap,
Om te weet is om te verstaan.