• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ek belowe.. dis die heel laaste

Started by Angelica, May 19, 2013, 02:29:14 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Maak my joune

Was my
breek my oop
haal die vlekke uit
tot net die blink oorbly
neem my dan saam met jou
en dra my teen jou warme hart
sodat ek nooit weer sonder jou sal wees....

©Elsabé
elle

PM

Pragtig Els.  Baie dankie.  Dankie ook vir die titel bo-aan die gedig en die kopieregteken met jou naam by, dit maak die lewe vir my soveel makliker.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.