• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Skilderye

Started by Terry, May 16, 2013, 04:25:20 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Cornelis se skilderye:

1. Die hengelaars

2. Bohemiese Madonna

3. Getrouheid

4. Wasdag

PM

Baie dankie vir jou moeite Terry, ek waardeer dit. 

Vir julle ouens wat nie weet nie, jy klik op die foto en dan maak dit groot oop, dan hou jy ctrl in en rol die muis se wielietjie vorentoe en agertoe om dit groter of kleiner te maak sodat jy die hele foto kan sien.

Pragtige werk Cornelis.  Wanneer jy 'n kansie kry sal ek graag meer omtrent hierdie kunsvorm wil weet. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Pragtig.. 
Die man het omtrent vele talente.

PM, maak seker Cornelis noem op sy Profielblad dat hy al bundels publiseer het.  Ook stunning werk daarin.
elle

Fransi


Ah Willa

daar is nog mense wat met hul talente woeker ...  :toothy4:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Sy profielblad is by sy verwelkoming.  Hy maak wel melding van die boeke wat hy uitgegee het.  Ek sal nie omgee om dit onder oë te kry nie.  Hy praat van "paletmes tegniek".  Ek sal graag meer daarvan wil weet. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

haai nee, hoe kan ek kommentaar op sy skrywes gee as hy al publiseer het? al is dit maar net my eie pennie in die pond?

hy skilder netjies, ek lief daardie ene waar die kat so getrou waghou en die naam "getrouheid" daarby.

:grommit: 
adéle  :grommit:

PM

Jy moet help omdat hy gevra het.  Ons kan almal by mekaar leer.  Jy is verniet so nederig, jou inset beteken vreeslik baie. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek wil huppel en dans. My oge het 'n ware fees en my gees jubel verspot kruis en dwars saam met elke streep van die paletmes   :notworthy: :icon_salut: :hello2: