• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hoe maak mens?

Started by PM, May 13, 2013, 10:05:59 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Indien jy enige kwelvrae oor verhoudings, liefde of ander persoonlike sake het, vra vir Pieternel.  Sy gee raad.  Hoe wonderlik is dit nie om 'n hele forum vol slimkoppe te hê wat elkeen hul eie raad te kan byvoeg nie. 
Skryf net aan PM 'n briefie    pm@afrikaanseforum.co.za     vra jou kwelvraag en ek sal dit aan Pieternel stuur.  Die vraag tesame met haar antwoord sal ek dan hier kom plaas.  Pieternel vra dat almal moet help om raad te gee, want sy sê, meer koppe is beter as een en dalk is dit net jou raad wat die knoop kan deurhaak. 
Om te weet is om te verstaan.