• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Geniet jou dag, Moeder..

Started by Angelica, May 12, 2013, 01:32:34 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Ek hoop van diep uit my hart dat julle 'n baie spesiale dag sal deurbring.
Ek dink ook aan al die Mammas en Oumas wat niemand sal he wat hulle 'n drukkie sal gee.  Hoe wreed kan die humaanse specie nie wees nie.

My dag gaan baie spesiaal wees.  Saam met familie en my dierbare kinders wie vandag ook hul eerste huweliksherdenking vandag vier. 

elle

PM

Ek hoop jou dag was feestelik.  Kom vertel wat julle gedoen het. 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

ek het my eerste moedersdag kaartjie van Theo gekry wat hy by die skool gemaak het ...
ons was maar hier by die huis ...
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Dit is kosbaar Wils.  Bêre dit vir hom as hy groot is sal hy dit baie waardeer. 
Om te weet is om te verstaan.