• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vandag gaan ek julle mis

Started by PM, May 27, 2011, 08:09:31 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek moet dit nou glo,  dit het gebeur,  dit is so!!!!!!!!!   Ons meisiekind het geland!!!!!!!!  Ons gaan die dag saam met hulle spandeer,  maar ek kom weer vanaand kuier!   Hou die fort en geniet julle dag!   

:love7:

:bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

adele

adéle  :grommit:

Trapsoetjie

 :wav: Lekker, geniet elke oomblik.

:wave:

:angel12:

PM

Dit was nogal 'n emosionele oomblik!  Ons het mekaar styf vasgehou en lekker getjank van vreugde! 
Dit is nie 'n lekker episode om van al jou goed ontslae te raak en weer van voor af te begin nie.  Gelukkig is hulle sterk mensies en sal die paal haal.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.