Author Topic: Gawie skryf 'n tyburn  (Read 2742 times)

0 Members and 3 Guests are viewing this topic.

Offline Gawelina

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 360
  • Gender: Female
    • Gawelina
Gawie skryf 'n tyburn
« on: May 05, 2013, 09:44:33 PM »
Spesiaal vir Raaitjie en PM

dolksteek, brandpyn
vuurvlam, bloedrooi

dit is die  dolsteek brandpyn woorde
wat  tot bloedrooi  vuurvlam sere lei


Die gedig is gebore uit 'n klomp woorde wat ek sommer so langs die pad uitgedink het. Iemand het dit 'n helse vers genoem. Lol.

dolksteek, brandpyn
vuurvlam, bloedrooi
woorde

uitlag, wegjaag,
kwaadmaak , seermaak,
doodmaak

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10694
  • Gender: Female
Re: Gawie skryf 'n tyburn
« Reply #1 on: May 06, 2013, 08:19:47 AM »
 :hello2:   :icon_salut:   :notworthy:  Ek kannie wag dat Raaitjie terug kom nie!  Sy sal dit ook nie glo nie! 
Gawie en 'n gedigstruktuur?  :icon_biggrin:

Pragtig Gawelientjie.  Dit sal 'n ereplekkie kry in die boek, ek beloof.   :love7:

« Last Edit: May 06, 2013, 08:28:35 AM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Offline Gawelina

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 360
  • Gender: Female
    • Gawelina
Re: Gawie skryf 'n tyburn
« Reply #2 on: May 11, 2013, 08:17:57 PM »
PM, ek wonder of jy nie maar die hele gedig moet skrap nie. Sommer ook nie in die boek plaas nie. Skynbaar is dit 'n probleem.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10694
  • Gender: Female
Re: Gawie skryf 'n tyburn
« Reply #3 on: May 12, 2013, 10:19:47 AM »
Nee ek sal nie.  Eers gegee en dan geneem is erger as steel!   :icon_biggrin: 
Nee, dit bly net hier.  Ek lief dit. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Gawelina

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 360
  • Gender: Female
    • Gawelina
Re: Gawie skryf 'n tyburn
« Reply #4 on: May 12, 2013, 12:35:04 PM »
Ja baas!!  Hahahahaa! Nes jy begeer, baas!!

Gawie skryf nie digstukture nie, maar as sy doen, buig sy dit om haar te pas. Hoe's daai vir hardegat?

dolksteek, brandpyn
vuurvlam, bloedrooi
dit is die  dolsteek brandpyn woorde
wat  tot bloedrooi  vuurvlam sere lei 

uitlag, wegjaag,
seermaak, doodmaak
dis was toe jy  my uitlag, wegjaag
dat jy my  binnekant  seermaak, doodmaak

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10694
  • Gender: Female
Re: Gawie skryf 'n tyburn
« Reply #5 on: May 13, 2013, 07:04:14 AM »
Ek lief jou so sustertjie, harre0 en al.  Dit is pragtig geskryf.  Pasop net dat gedigstrukture jou nie byt nie, want dan sal jy jou woorde moet sluk.   :icon_biggrin:    :love7:   
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Gawie skryf 'n tyburn
« Reply #6 on: May 16, 2013, 11:37:49 AM »
Ek lief, ek lief!! Hardegat Gawie jy is 'n sterretjie in my nag diekant van die aardbol vanaand. Weet jy wat - as jy 'n struktuur verbuig of aanpas om by jou styl te pas, is jy soos die pragtige nuwe blaartjies aan 'n struik wat aan die wereld verkondig dat dit leef en reik na die son met splinternuwe, kleurvolle uitlope wat glad nie lyk soos die ou blaartjies aan dieselfde boom nie. Sou ons daardie 'anderste' uitlope telkens afknip en weggooi - want dit lyk nie soos die ou blare nie - sal die boompie later kwyn en sterf.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10694
  • Gender: Female
Re: Gawie skryf 'n tyburn
« Reply #7 on: May 16, 2013, 12:08:51 PM »
Jy is so reg Raaitjie.  Ek lief dit, al wou sy hĂȘ ek moes dit uithaal.  Het geweet jy sal ook mal wees daaroor.  
Daar is nog 'n takkie aan die boom.  Dit is beter om iets te skryf as niks nie!   :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.