• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Stille woede..

Started by Trapsoetjie, May 01, 2013, 08:50:41 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

Stille storms waai goeie bedoelings in die see.
Trane is daar nie meer nie.
Vrae sonder antwoorde,
los voete sonder spore.

'n Gesprek sonder woorde,
bring 'n lee hart na vore.
Duister gedagtes begin vorm,
en dis die begin voor die storm.

Stille storms waai goeie bedoelings in die see....

:angel12:

Fransi


PM

Jy het jou emosies mooi bewoord Trappies.  Is bly om te sien daar is weer ink in jou pen.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie


Ah Willa

'n Gesprek sonder woorde, 


sjoe dis 'n mooi beskrywing van wat so dikwels in verhoudings verkeerd loop ...

mooi gedig
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Marinda Kemp

Upington is nie vir sissies nie.